Maak dit winsgewender om groente te verbou
Apr 08, 2022
4 minutes
JOHAN VAN DEVENTER
Almal stem saam dat Suid-Afrika se produsente goed vergelyk met die bestes ter wêreld. Soveel te meer gegewe die feit dat hulle 100% op hul eie bene moet staan. Skertsend kan ’n mens seker vra of dit nie hul goeie produksievermoë is wat lei tot ietwat te veel uie vir die Suid-Afrikaanse mark nie.
Voor Maart het die kosteknyptang reeds soos ’n swaard oor boere se kop gehang, maar die drastiese styging in produksiekoste maak gesprekke oor prysvorming en winsgewendheid broodnodig.
’n Vraag wat dikwels geopper word, is of Suid-Afrikaanse kettingwinkels nie die beste vereis, maar dan die prys grond op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days