Landbouweekblad

Tee bring hoop vir toekoms in Oos-Kaap

Enigiemand wat al die grondpad tussen Lusikisiki en die strandfront by die dorpie Mbotyi aan die Oos-Kaapse Wildekus gery het, sou die area se groot landbou- en toerismepotensiaal raaksien. Die teebosse, wat vir net meer as 1 800 ha weerskant van die pad saam met die heuwels golf, vertel ’n storie van frustrasie én hoop.

Gewelddadige arbeidsonrus het vir etlike jare alle werksaamhede op die Magwa-teeplantasie tot stilstand gebring. ’n Teeplaas wat 1,2 miljoen kg tee geproduseer het en ’n inkomste van R65 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit