Landbouweekblad

AS PARTY SUBSIDIES MEER ‘GELYK’ IS AS ANDER …

Die kommissie vir internasionale handelsadministrasie (Itac) het onlangs ’n voorlopige bevinding gemaak dat maatskappye in België, Nederland en Duitsland bevrore aartappelskyfies in Suid-Afrika stort en het daarom voorlopige teenstortingstariewe ingestel. (Sien die berig op bl. 24.)

Itac het ook in 2014 beslis dat skyfies uit Nederland en België gestort word en teenstortingstariewe het van 2016 tot begin 2021 gegeld.

Verwringing van die internasionale voedselmark laat veral boere in ontwikkelende lande weerloos, soos in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se aartappelbedryf. Suid-Afrika het in 2010, vergeleke met 2009, ’n 163%-styging in invoer van bevrore aartappelprodukte ervaar. Altesaam 84% hiervan het uit die EU gekom, hoofsaaklik uit België en Nederland.

Nadat teenstortingstariewe in 2021 verval het, het Suid-Afrika volgens die Nasionale Landboubemarkingsraad die hoogste invoer en laagste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter