BEK-EN-KLOUSEER IN VOERKRALE GAAN SPEENKALFMARK RUK
Aug 19, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
BEK-EN-KLOUSEER kom nou al in vier groot voerkrale in die Vrystaat, Noordwes, Mpumalanga en Gauteng voor en meer as 150 000 speenkalwers sal uitgeslag moet word. Dit kan tot wisselvalligheid in die mark en selfs latere tekorte lei.
Die diere word eers ingeënt en daarna ná ses weke so gou moontlik uitgeslag om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days