Verbode vrug of troumateriaal?
Sep 09, 2022
2 minutes
WIELE JUSTUS VISAGIE
Die nuwe Jeep Gladiator 3.6 Rubicon-dubbelkajuit kos ’n allemintige R1 299 900. Die R1,3-miljoen-vraag is dan onvermydelik: Hoekom kos ’n Jeep-dubbelkajuit meer as al die ander?
Die antwoord is dat hy ’n middelmatige 4x4-operateur in ’n recce verander. Ons praat van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days