Kantel-sonkragstelsel benut elke sonstraal
Sep 02, 2022
3 minutes
JOHAN COETSEE jcoetsee@landbou.com
Sonkrag is kragtig, maar die meeste statiese panele benut nie ’n volle dag se opwekkingsvermoë nie. ’n Kantelraamwerk van meestal bestaande materiaal rig panele ten volle na die son en verseker twee tot vier uur bykomende opwekking per dag – en ’n veel laer Eskomrekening.
Die besproeiings-en-kleinveeboer mnr. Fanie Lerm van die plaas Wilgerivier by Ladismith boer al die afgelope ses jaar aan die voetheuwels van die Swartberge, naby die Anysberg-natuurreservaat. Hy en sy vrou, Antoinette, het voorheen by Kakamas op die plaas Middelpos met Damaras geboer,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days