KANTEL-SONKRAGSTELSEL BENUT ELKE SONSTRAAL
Sonkrag is kragtig, maar die meeste statiese panele benut nie ’n volle dag se opwekkingsvermoë nie. ’n Kantelraamwerk van meestal bestaande materiaal rig panele ten volle na die son en verseker twee tot vier uur bykomende opwekking per dag – en ’n veel laer Eskomrekening.
Die besproeiings-en-kleinveeboer mnr. Fanie Lerm boer die afgelope