Landbouweekblad

Owerheid mor oor prys van sonneblomolie

Die mededingingskommissie monitor voedselpryse sedert die begin van die covid-19-pandemie. Hy het pas ’n verslag bekend gemaak waarin hy konsentreer op die prysstruktuur van sonneblomolie in die Suid-Afrikaanse kleinhandel.

Die kommissie ondersoek ook die varsproduktemarkte om te bepaal of daar beperkings of samespanning is wat mededinging kniehalter.

Die dilemma met die departement van handel, nywerheid en mededinging, waaronder die kommissie val, is dat hy ’n sterk sosialistiese inslag het om by markkragte in te meng. Hy het in die covid-19-grendeltyd begin met prysbeheer op gemmer en knoffel. Onlangs het hy besluit om die meesterplan vir die hoenderbedryf nek om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit