Landbouweekblad

Palmolie: Skielike skaarste skep vakuum om te vul

In ’n wêreldkonteks was palmolie tot dusver een van die goedkoopste en veelsydigste plantaardige olies. Trouens, prof. Ferdi Meyer en dr. Tracy Davids van die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) het reeds verlede jaar in ’n verslag gesê palmolie het tóé teen ’n prys verhandel wat sowat 25% laer as dié van sonneblom- en sojaboonolie was.

Sedert die eerste helfte van 2021 het die wêreldpryse van plantaardige olies egter net hoër en hoër begin styg. Afgesien van ontwrigte wêreldhandel en skeepsvervoer weens covid-19-inperkings is voedselproduksie belemmer deur droogtetoestande in Suid-Amerika en die oorlog in Oekraïne.

Gegewe die volgehoue voedselprysstygings het Indonesië, tot onlangs nog die wêreld se grootste uitvoerder van palmolie, aangevoer dat hy sy verbruikers daarteen moet beskerm. Gevolglik het hy die verbod op die uitvoer van sy palmolie teen einde April vanjaar ingestel. Een van die eerste vrae wat ontstaan, is of Suid-Afrika op ’n tekort aan plantaardige olies afstuur en of die landbousektor in staat is om nuwe produksieplanne te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro