As SA op dié trant voortboer, kan gewasboerdery onbekostigbaar word
Sep 02, 2022
2 minutes
NICO VAN BURICK
AS die huidige styging in insetkoste voortduur, sal daar nie meer winsgewend met gesaaides in Suid-Afrika geboer kan word nie, waarsku mnr. Corné Louw, hoof van toegepaste ekonomie en lededienste by Graan SA.
Louw het op ’n simposium van die kunsmisvereniging van Suider-Afrika (Fertasa) gesê die klem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days