DIE WERKLIKHEID
Sep 09, 2022
2 minutes
CHRIS BURGESS
Suid-Afrika is ’n bietjie soos ’n huwelik. ’n Mens raak nog net in ’n stryery betrokke as jy iets wil red. Dit is wanneer jou gade stil raak en nie meer wil redekawel nie, dat jy moet begin worry.
So ook met die land. Die meeste produktiewe Suid-Afrikaners is verby die punt waar hulle nog enige nut sien om die regering te kritiseer. Hulle emigreer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days