Landbouweekblad

Voedselinflasie: Verligting op pad

Voedselinflasie het volgens die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) se jongste syfers waarskynlik ’n hoogtepunt in Julie bereik. Dit sal moontlik momentum begin verloor namate globale kommoditeitspryse daal en vooruitsigte vir die wisselkoers verbeter.

Volgens BFAP se syfers was die inflasie vir voedsel en nie-alkoholiese drankies 1,1% hoër vergeleke met Junie, en 9,7% hoër vergeleke met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. As gevolg daarvan het die verbruikersprysindeks met 1,7 persentasiepunte toegeneem tot 7,8%.

BFAP het bevind dat verbruikers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter