PRYS VAN BROOD EN GRAANKOSSE KAN VERDER STYG
Apr 14, 2022
2 minutes
— CARIEN KRUGER
FOTO:
JEANNE VAN DER MERWE
BROOD en graankosse gaan na verwagting in die komende maande belangrike aandrywers van voedselinflasie bly.
Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP), met die samewerking van dr. Marlene Louw, senior landbou-ekonoom van Absa Agribesigheid, sê in hul jongste maandelikse ontleding van voedselinflasie duurder brood en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days