Huisgenoot

KONING CHARLES DIE UITEINDELIKE

DIE vorige Britse monarg was die jongste persoon wat in 200 jaar in dié land gekroon is. Die nuwe een is die oudste monarg wat die Britte nog ooit gekroon het.

Maar tog sê koning Charles III se ondersteuners vir dit wat hy in jeugdige energie kortkom, maak hy op met sy ervaring.

Charles (73) was net drie toe sy 25-jarige ma, Elizabeth II, koningin geword het met die afsterwe van haar pa, George VI, en hy die troonopvolger geword het. Sewe lang dekades moes hy in dié posisie vir sy dag in die kollig wag. En sy eerste belangrike taak as monarg, die toespraak wat hy moes lewer nadat sy ma oorlede is, laat dit lyk of hy die waardigheid en wysheid onder die knie het wat van hom ’n suksesvolle koning sal maak.

“Koningin Elizabeth het ’n goeie lewe geleef,” het hy sy onderdane meegedeel. “In haar heengaan word diep oor haar gerou. Haar belofte van lewenslange diens is een wat ek nou aan julle hernu.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related