TV Plus Afrikaans

Voorste vroue

Vrouemaand het in Augustus gekom en gegaan, maar dit beteken nie jy kan jou nie vanjaar verder verlustig in stroomkyk aan wonderlik wilde vroueflieks en
-reekse nie . . .

THE EQUALIZER (aksiereeks)

“Indien enigiemand kan help, is dit McCall.” Jy noem dit, sy speel dit: Die begaafde Queen Latifah (die misdaadbaas Carlotta Brown in die musiekdramareeks Empire) speel die oud-CIA-agent Robyn McCall in hierdie aksiereeks wat die nuwe weergawe van die gelyknamige reeks van die 1980’s is – daar was ook twee enkelflieks metDenzel Washington (Alonzo in die aksierillerfliek Training Day) in die hoofrol.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related Books & Audiobooks