Avontuur Afrika

Soveel plekke so min tyd!

Modeontwerper Karl Lagerfeld het eenkeer gesê: “Wat ek van foto’s hou, is dat dit ‘n oomblik vasvang wat vir altyd verby is.” Hoe waar is dit nie? Met die kamera in die hand kan ons ‘n oomblik vasvang om dit later te herleef wanneer die herinneringe begin vervaag. Daarom is dit belangrik om regtig te dink oor wat, hoe en waar jy herinneringe wil vasvang.

Voorwerpe

Wat wil jy fotografeer? Wil jy by ‘n spesifieke tipe voorwerp bly of is jy dalk lus om jou repetoire uit te brei? Sommige fotograwe neem slegs voëls en/of wild af, sommige net blomme en natuur elemente, terwyl ander weer op landskappe en stadsbeelde fokus. Daar is natuurlik niks daarmee verkeerd nie – elkeen het sy passie en voorkeure. Ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst

Related