Huisgenoot

‘VOETSEK, MEGHAN!’

WAAR ’n rokie trek, is daar ’n vuurtjie – of nie altyd nie?

Die bron van die jongste drama rondom die koninklike gesin was skynbaar ’n verwarmer wat in ’n slaapkamer gesmelt en ’n bietjie rook veroorsaak het. Die smeltkroes was so gou onder bedwang dat dit nie eens nodig was om die brandweer te bel of die owerhede in kennis te stel nie.

Maar nou het dié “brand” wat tydens hul destydse Kaapse besoek glo byna in die tydelike slaapkamer van Meghan Markle se babaseun, Archie, uitgebreek het in ’n spreekwoordelike vuurstorm om die hertogin se kop ontaard.

Meghan het verlede maand moontlik gedink sy is bloot besig om met ’n vriendin oor die uitdagings van ma-wees te gesels toe sy in haar nuwe podsending, , met Serena

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related