Huisgenoot

BROERTJIE DOOD

HULLE was hul ma se oogappels. William was die aantreklike een, het wyle prinses Diana van haar oudste in sy tienerjare gesê, en Harry die minsame, ondeunde een. In hul jeugjare was die twee broers baie geheg aan mekaar, en met hul ma se dood is hulle in hul smart verenig.

Maar sedertdien het ’n broedertwis die twee uitmekaargeskeur, en gaap die kloof tussen die twee prinse nog groter as die Atlantiese Oseaan wat hul woonplekke skei.

Tog is daar hoop op versoening. Prins William (39) se vrou, Kate (39), is oorgehaal om vredemaker tussen haar man en sy jonger broer te speel. Sy is selfs bereid om enige wrewelrige gevoelens wat sy self dalk teen Harry (36) en sy vrou, Meghan Markle (39), koester, opsy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe