Die Tuinier Tydskrif

Dankie aan inheemse eetbare plante

Wat inheemse eetbare plante betref, kom ʼn paar by ʼn mens op, veral die vrugte van die maroelaboom wat so onvergeetlik was in Jamie Uys se ikoniese rolprent Beautiful People (1974). In die rolprent het wilde diere soos olifante, bobbejane, volstruise en vlakvarke hulle oorvreet aan gegiste maroelas en lekker dronk geraak. Diegene wat nie so oud soos ek is nie, kan steeds op YouTube na grepe uit die rolprent gaan kyk vir lekker lag.

Onder die meer as 22 000 inheemse plantspesies wat in ons land aangetref word, is ʼn menigte eetbaar, waaronder graansoorte, wortels, blare, bessies en vrugte. Ongeveer dubbeld soveel is egter ook giftig daarom is dit goed om daarvan seker te maak voor ʼn plant geëet word. Hier is ʼn paar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Hallo Tanya…
Ek hoop dat jy of een van jou kollegas my sal kan help met hierdie probleem. Ek het in my Pretoriase tuin drie bougainvilleas wat eens floreer het. Hulle is op aparte plekke in die tuin geplant en is dus nie naby mekaar nie. Ek het ‘n paar foto’s aan