Weg! Platteland

Gound uit die ground

Papajabome (Carica papaya) groei soos blits en vrek nie sommer nie… tot die kwik oornag ’n paar uur onder zero gaan draai. Dié “Achilleshiel” maak wel sin – die bome kom immers uit die suide van Mexiko en Sentraal-Amerika en floreer in tropiese en subtropiese gebiede waar hulle tot in hulle sesde jaar kan vrugte dra.

Tot ons verbasing het ons papajabome ook al in snikhete, droë, uiters óntropiese streke raakgeloop waar hulle duidelik goed vaar as hulle genoeg water kry en versorg word.

Dit is redelik maklik om dié veelsydige, voedsame tropiese vrugte in ’n huistuin te kweek – en vir wat sal ’n mens nie probeer nie? Al eet die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland8 min read
Karoogoud Vir Jou Vel
‘Het jy al gevoel hoe sag is skaapskeerders en wolklasseerders se hande?” vra Leon en Hanli Stegmann amper gelyk toe Leon, die vyfde geslag op die plaas, in die ou skeerskuur op Kruidfontein ’n oopgespreide merinovag uithou. “Vryf dit tussen jou ving
Weg: Platteland2 min read
Eet, Drink En Wees Vrolik!
Dié watergat teen die R536 is gewild onder die plaaslike mense. ’n Markiestent is vas aan ’n kroeg en kombuis, wat sorg vir ’n ontspanne atmosfeer en goeie, heilsame kos. Die naam “Tanks” verwys nie na die eienaar se naam, soos baie besoekers dalk di
Weg: Platteland9 min read
Stinkafrikaners – OF – Blinkafrikaners?
Elke jaar wanneer die marknavorsingsmaatskappy Ipsos die lyste van die wêreld se top-bekommernisse bekend maak, bevind Suid-Afrika hom in die voorste gestoeltes saam met die swartgalliges. Die nerwe van ons nagenoeg 62 miljoen siele aan die suidpunt