huisgenotjies
Jul 22, 2022
2 minutes
OORTOLLIG
Twee mans sit en gesels. “Jy weet, dit pla my dat my vrou so aanhoudend van haar eksman praat,” sê die een.
“Ag, dis niks…” sê die ander. “Myne bly aanhoudend van haar volgende man praat!”
JOHAN H, GONUBIE
CROCODILE KOOS
Oom Koos het vir hom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days