s dit by Italiaanse kos kom, dink baie van ons outomaties aan pasta of pizza. Een van Italië se groot kosjuwele is egter beslis gnocchi – daardie sagte aartappel-kussinkies met hul vlak groefies waarin heerlike sous so lekker kan wegkruip. Die kostydskrif skryf gnocchi kan beskou word as die voor-loper vir pasta. Baie streke in Italië steek glo hand op as die geboorteplek van gnocchi, maar dit word meer met die noorde van die land geassosieer. Die woord “gnocchi” kom blykbaar van, wat “kneukels” beteken. Die meeste van ons dink aartappels en gnocchi gaan hand aan hand,
’n Italiaanse fees VAN GNOCCHI EN ELAND-FRIKKADELLE
Jul 08, 2022
3 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days