SA Hunter/Jagter

MAAK ’N BILTONGPOTJIE vir jou volgende kuier

k moet dadelik bieg – ek is nie die grootste liefhebber van potjiekos nie. My hoofprobleem is dat ek nie hou van skerp bene wat daar tussen die aartappels en uie kan wegkruip nie. Toe my swaer ons dus ’n paar jaar gelede vir potjiekos oornooi, het ek nie juis op en af gespring van opgewondenheid nie. Toe ek egter hoor dit is ’n biltongpot, het al my vrese eensklaps verdwyn – hier is mos geen been in sig nie! Ek onthou nog hoe ek gesmul het aan hierdie heerlike potjie wat gemaak word met pasta, sampioene, room, kaas en natuurlik biltong. Kings Meat Deli het vir my ’n groot pak blouwildebeesbiltong gestuur om in een van my resepte te gebruik en ek het onmiddellik geweet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks