SA Hunter/Jagter

SPRINGBOKFILET OOR DIE KOLE MET ’N SOMERSE BRAAI-PAAI

Met die somer wat eintlik net een groot hittegolf is, is niemand van ons seker lus om in ’n warm kombuis agter die stoof te staan of selfs om die oond aan te skakel nie. Dis dan ’n veel beter idee om te braai – darem is dit ’n gesellige geleentheid en hopelik trek daar darem ’n luggie buite!

Ek het ’n heerlike springbokfilette van Kings Meat Deli in my vrieskas gehad, en het by Suid-Afrika se bekendste braaimeester, Jan Braai, gaan aanklop om te hoor wat die beste manier is om dié lekkerny oor die kole gaar te maak. Jan sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related