SA Hunter/Jagter

WILDSOSATIES oor die kole

’Ngeurige sosatie oor die kole is darem maar ’n liplek-lekker ding. Om jou eie sosaties te marineer en te braai en te sien hoe vriende smul, het sy eie soort bevrediging. Ek het elandsosaties gemaak met ’n fantastiese filet van Kings Meat Deli, en slagter Eloff du Toit het gehelp met ’n paar wenke om dit te maak: “Kies ’n goeie snit soos kruisskyf of. As jy ’n heel filet het, sny dit in die breedte in skywe en van daar in blokkies. Jy kan uit ’n snit soos ’n boud sosaties maak, maar dan gaan jy dit langer moet marineer. Met wildsosaties is dit ’n goeie idee om ’n dun stukkie skaapvet tussen die stukkies vleis te ryg om dit lekker klam en sappig te hou. Onthou om jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related