Huisgenoot

DAG ZERO WINK VIR NELSON MANDELA-BAAI

‘SOMS IS ONS TWEE OF DRIE DAE SONDER WATER’

WATER beteken lewe, maar vir inwoners van die Sonskynkus en aangrensende Oos-Kaapse platteland is dit ’n daaglikse stryd om genoeg van dié kosbaarste van alle hulpbronne in die hande te kry.

Van Gqeberha tot Jeffreysbaai, Humansdorp tot St. Francisbaai – oral is beurtwater ’n selfs groter krisis as beurtkrag. En kenners waarsku dat krane enige dag heeltemal kan opdroog in dié streek. Die Oos-Kaap word deur “dag zero,” wat vir die inwoners van Kaapstad onaangename herinneringe oor hul eie waterkrisis in 2018 inhou, in die gesig gestaar.

Die onderliggende rede is jarelange droogte in die Nelson Mandelabaai- en Kouga-plaaslike owerhede se opvanggebiede. Maar die vinger word veral gewys na die plaaslike owerhede weens duisende lekkasies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi