Huisgenoot

Thor: Love and Thunder

HET JY GEWEET?

Chris Hemsworth was so byna nie Thor nie. Brad Pitt, Kevin McKidd, Channing Tatum en selfs die rofstoeier Triple H en Daniel Craig, oftewel James Bond, was van die akteurs wat vir die rol oorweeg is. Chris moes ook sy jonger broer, Liam, aanvat nadat hy ook die kortlys gemaak het om Thor te speel. “Ons het albei al die pad van Australië hierheen gekom om dit teen mekaar uit te spook,” sê Chris.

DIE SEUN VAN ASGARD IS TERUG

Die Australiese hartebreker keer terug vir-fliek, en dié keer het hy sy pelle saamgebring. Aan die begin van is ons held moeg daarvoor om, wel, die held te wees en wil hy homself ontdek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers