Birds of Prey
Feb 07, 2020
2 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
WELKOM TERUG, HARLEY
Margot Robbie se DC Comics-antiheld, Harley Quinn, het in 2016 haar debuut op die silwerdoek gemaak in die superheldfliek Suicide Squad. Nou keer Harley terug na die grootskerm in haar alleenstaande rolprent, Birds of Prey (and the Fantabulous Emancipation of One Harley Quinn).
Harley is nou ’n enkelloper nadat sy en haar kêrel, die Joker, in die vorige fliek uitgemaak het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days