TV Plus Afrikaans

Bewaar ons planeet

50/50

Seisoen 11 Maandae SABC2 (*192) 19:00 (begin 4 Julie)

Die omgewingsprogram 50/50 is al soos ’n stukkie kosbare erfenis in Suid-Afrika en ’n baanbreker in verskeie opsigte, sê , uitvoerende vervaardiger by Clive Morris Produksies wat hierdie reeks al 11 jaar lank vervaardig. “Talle mense begin nou eers besef hoe belangrik die balans tussen die mens en natuur is. In daardie opsig was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas