Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Ons land face so baie uitdagings. As jy die televisie of radio aanskakel, hoor jy net van roof, moord, doodslag en verkragting. 'n Mens is glad bang om jou kop by die deur uit te steek uit vrees vir jou lewe.

Al hierdie negatiewe dinge stem ons tot moedeloosheid. Die wêreldwye pandemie dra ook nog by tot die ineenstorting van ons geestestoestand. Die vraag is: waar gaan alles eindig? Wat kan ek en u doen aan die sosio-ekonomiese verval

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related