Op facebook
Jul 01, 2022
2 minutes
DÍS HOEVEEL BOERE KORT OM INMAAKFABRIEK OOR TE NEEM
’n Konsortium vrugteboere kort R200 miljoen tot R300 miljoen om Langeberg & Ashton Foods (L&AF) oor te neem.
Tiger Brands het op 9 Junie skokgolwe deur die Langeberg-gemeenskap gestuur met sy aankondiging dat hy dié fabriek wil sluit.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days