Landbouweekblad

Korona bring boere nader aan mekaar

AL moet mense in hierdie dae fisiek ’n groter afstand tussen mekaar handhaaf om die korona-virus te bestry, wil dit so al vir Manie lyk asof die noodtoestand terselfdertyd strydende landbou-organisasies nouer laat saamwerk.

Selfs buite die landbou word dit waargeneem. Dr. Johan Burger van die Instituut van Sekerheidstudies was een van die eerstes wat teenoor Manie opgemerk het dat dit verblydend is dat hy ’n waarneembare en groeiende gees van samewerking tussen TLU SA en Agri SA bespeur. Hy sê met die bedreiging teen die landbou is die leuse van “eendrag maak mag” nou meer waar as vantevore.

Dit is in tye soos

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.