Landbouweekblad

Saaiboere staan gereed vir El Niño

JY vra die miljoendollar-vraag!

Dít was telkens die reaksie van boere op Landbouweekblad se vraag oor wat ’n El Niño-verskynsel in die komende somer gaan oplewer en hoe hulle die risiko gaan aanpak.

Een ding is egter seker: Plant, gaan hulle plant, El Niño of nie.

“Ons is nie vreesbevange of paniekerig daaroor nie, al beskou ons die voorspelling ernstig,” sê Anton Botha van die plaas McGrath’s Park, oos van Bultfontein. Uit vorige droogtes, ook in die vorm van midsomerdroogtes, het ons geleer om deegliker planne te beraam en die tegnologie tot ons beskikking te gebruik.”

Soos baie ander boere met wie Landbouweekblad gepraat het, maak Botha melding van die goeie ondergrondse vog wat steeds ná die nat siklus benut kan word.

“Ons gaan beslis na elke land se vogpotensiaal kyk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter