Landbouweekblad

Land Bank-prokureur ontken ‘boelietaktiek’ in Noord-Kaap

SEKURITEITSWAGTE van die Salutem-sekuriteitsmaatskappy in Bloemfontein het op 16 Junie op die verkeerde plaas buite Sutherland opgedaag om in op-drag van likwidateurs die bates en plase van mnr. Carel van der Merwe te beveilig.

Ná die voorval is op sosiale media en in verklarings beweer die Land Bank tree hardhandig teenoor sukkelende boere op en roep lenings te vroeg op.

Intussen gaan die hofgeding in Oktober in Kimberley voort waarin die hof moet beslis of Van der Merwe, sy maatskappye en trust se aansoek bekragtig word om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related