Landbouweekblad

NOORD-KAAPSE BOER WAT R80 MILJOEN SKULD, HET VRAE OOR WETGEWING

GEWIGTIGE regspanne het op 5 Augustus in Kimberley in ’n nuwe wending betoog, en beskuldigings van kwaadwillige optrede is geopper in die ingewikkelde likwidasieproses van mnr. Carel van der Merwe, ’n boer van Van Wyksvlei, sy trust en maatskappye wat die Land Bank meer as R80 miljoen skuld.

Die regsgeding sou eers weer in Oktober aangehoor word ná die vorige hooggeregshofsitting in Mei vanjaar, waarin regter Mpho Mamosebo ’n voorlopige likwidasiebevel teen Van der Merwe se besittings gemaak het. Die keerdatum is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter