Huisgenoot

HERINNERINGE AAN PA

DIE laaste keer dat Lisa Marie Presley haar pa gesien het, was sy nege jaar oud en hy het op die badkamervloer gelê.

Sy meisie, Ginger Alden, was langs hom op die vloer en het probeer om die 42-jarige Koning van Rock and Roll by te bring nadat hy ’n oordosis voorskrifmedisyne geneem het.

“Dit was vieruur die oggend. Ek was veronderstel om te slaap,” onthou Elvis Presley se dogter dié laaste oomblikke saam met haar pa.

Hoewel Lisa Marie (54) in die voorafgaande jare goeie tye in haar pa se fantasiepaleis, Graceland, beleef het en sy mooi herinneringe aan hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related