VERLAM IN MY GESIG
Jun 24, 2022
4 minutes
Saamgestel deur LINDSAY DE FREITAS
WAT kan geld nie koop nie?
’n Lewe sonder sorge.
Justin Bieber (28) is dalk skatryk, wêreldberoemd en een van die topverkopersangers van die afgelope paar jaar, maar sy lewe is nie altyd ’n lied nie.
Maar sal hy voorgee als gaan goed en ’n gesig opsit? Nee, nie hý nie – nie figuurlik óf letterlik nie.
Trouens, die superster het onlangs vir sy 243 miljoen volgelinge op Instagram gewys presies hoe hard die houe van die lewe hom deesdae tref.
In ’n video het hy verduidelik – en gewys – die linkerkant van sy gesig is deels verlam nadat ’n skaars sindroom sy kloue in hom geslaan het.
“Soos julle op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days