Landbouweekblad

LOOP LIG VIR AANLOKLIKE PRYSBELOFTES

DIE opspraakwekkende verhoor van mnr. Philippus Prinsloo Pretorius, ’n graanhandelaar, in die Bloemfonteinse hooggeregshof oor beweerde bedrog waarby R30 miljoen se graantransaksies betrokke is, lê die moeilike besluit bloot waarvoor boere telkens voor te staan kom: Verkoop jy jou produk aan ’n groot, “veilige” maatskappy of koöperasie teen ’n kleiner winsmarge, of waag jy ’n kans met ’n kleiner onderneming wat vir jou meer geld in die sak beloof?

Pretorius staan in sy persoonlike hoedanigheid en as ’n lid of direkteur van Eco Grain CC en Eden Feedlot (Edms.) Bpk. op 12 aanklagte van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related