TV Plus Afrikaans

Terug in die Vlei

Die oudleerder Lee-Roy Foster (Roberto Kyle) is terug by die Hoërskool Arendsvlei as proefonderwyser. “Lee-Roy neem sy ma, (Melanie du Bois) se Afrikaans-klas oor en hy is gretig om met sy loopbaan te begin,” sê Roberto. Lee-Roy en sy man, Wesley (Craig Adriaanse), woon in Stellenbosch waar hulle studeer. “Wesley het ’n , maar sal vir Lee-Roy gaan kuier terwyl Lee-Roy proef,” sê Roberto. ’n Klomp verrassings wag op hulle, insluitende ’n geheime vriend van Wesley wat Lee-Roy se (Jody Abrahams), agterdogtig maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related