Vir dié rok sê ek beslis ja!
Jun 10, 2022
4 minutes
DEUR GENEVIEVE TERBLANCHE.
![tvplusafri220616_article_012_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7wwvnz5sn49v39dv/images/fileUC43GMBF.jpg)
Say Yes To The Dress Dubai Seisoen 1 Dinsdae op TLC (*135) om 20:00
Óf ons dagdroom oor Say Yes To The Dress, óf ons is leuenaars. In my gedagtes staan ek op die bruidpodium, in die mooiste tabberd. Die aanbieder draai my versigtig om sodat ek myself in die spieël kan sien en groot trane biggel oor my wange. Ek lyk soos ’n prinses! My vyande is stomgeslaan. My ma maak asof ek ’n Oscar gewen, met ’n dokter getrou en die lewe aan ’n president geskenk het. En ja, ek wys so ’n ietsie sexy aan die bokant wanneer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days