Landbouweekblad

DONKER WOLK OOR DIE MEESTERPLAN

O or die jare het die staat herhaaldelik gewys hoe hy miljarde rande in ’n bodemlose put laat beland met al sy planne wat op die ou einde nie uitgevoer word nie. Manie hoop van harte die meesterplan vir die landbou en landbouverwerking gaan nie ’n volgende voorbeeld word nie.

Voorbeelde van landbouplanne wat in die naam van “grondhervorming en transformasie” op niks uitgeloop het nie, is te veel om te noem. Twee voorbeelde is die ambisieuse projek om 44 agriparke te vestig,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad4 min read
Minder Antibiotika In Dierebedrywe Gebruik
NIEMAND wil enige teken van antimikrobiese middels in hul cappuccino hê nie, sê dr. Theo Kotze, ’n veeartsenykundige konsultant in die beesbedryf, wat namens die Melkprodusente-organisasie (MPO) in ’n werksessie oor die weerstandigheid teen antimikro