Landbouweekblad

Syfers vir droogtehulp verstom

MET groot dele van die land wat al sowat agt jaar lank onder droogte deurloop, word daar gereeld syfers vir droogtehulp rondgegooi. Die een syfer wat Manie waaragtig verstom, is die R6,3 miljard wat die regering sê sedert 2016 vir droogteverligting bewillig is.

As elkeen van dié rande verstandig bestee was, soos wat Agri SA meen hy vir elke R1 wat geskenk word R5 se waarde kan bied met die hulp van sy eie infrastruktuur, dan moes die regeringshulp bykans R31,5 miljard waarde in droogtegebiede getoon het.

As dit hoofsaaklik sou gegaan het aan die boere wat die land se voedsel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Pryse Bestendig
Die mark bly stabiel. Warmer weer en goeie reën help om weiding te verbeter. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad8 min read
Plaasverkope
LUIPAARDSVLEI (246), 26 ha, aan die Republiek van Suid-Afrika, van Bosasa Prop (Edms.) Bpk., R69 000 000. VORSTERSKRAAL (669) , 656 ha, aan JJ van Niekerk-trust, van Tygerfontein Boerdery (Edms.) Bpk., R12 775 000. HONINGKLIP (178), 21 ha, aan Multi
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe