Plattelanders móét inspring waar staat misluk
Jun 03, 2022
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO: NICO VAN BURICK
ÁL hoe meer plattelandse gemeenskappe rol self die moue op om vervalle infrastruktuur te herstel of flenterstrate weer rybaar te maak. Maar hoe baat dit ’n gemeenskap om self dienste te lewer waarvoor inwoners reeds belasting betaal?
Dít was een van die gesprekspunte op Nampo se Nasie in Gesprek, ’n reeks paneelbesprekings oor landboukwessies.
Paneellede was dit eens dat dit om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days