Hoenderstokkies met soja en sriracha
Onder R90 • Genoeg vir 8 stokkies Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 18 minute
• 750g hoenderdyfilette
• 30ml sojasous
• 15ml srirachasous
• 30ml olyfolie
• 1 ui, in kwarte gesny en in blare gebreek
• 12 suurlemoenblare
1 Sny die hoender in happiegroot blokkies. Meng die sojasous, sriracha en olyfolie deur die vleis en geur met sout en peper.
Ryg die hoender, uie en suurlemoenblare op kort sosatiestokkies. Lugbraai vir