Baba & Kleuter

RAAK- GEKOOP

Zinplex Junior-stroop met bygevoegde vitamien D is ’n immuunversterker wat ook sink, selenium en vitamien C bevat. Sink is help om bene en tande sterk te maak en versterk die immuunstelsel. Dit kan die voorkoms van virusinfeksies verminder. Die stroop het ’n bessiegeur, is suikervry en kan vanaf drie maande oud gebruik word. Dit word deur dokters aanbeveel en het ’n Nappi-kode, wat beteken dat jy dit van jou mediese spaarplan kan terugeis. Dis geskik vir kinders vanaf drie maande oud of soos deur jou dokter voorgeskryf. Te kry by alle goeie apteke teen sowat R63.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related