Baba & Kleuter

VALS ALARM!

John Braxton Hicks was ’n Britse dokter wat in die 19de eeu in verloskunde gespesialiseer het. In 1872 het hy agtergekom dat vroue pynlose sametrekkings kry wat hulle met kraam verwar en dat dit gereeld gedurende swangerskap kan voorkom en vroeg al kan begin. Hy het dit toe die Braxton Hicks-sametrekkings gedoop.

Namate jy die einde van jou eerste trimester nader (wanneer jy tussen 10 en 12 weke swanger is), kan jy dalk al af en toe voel dat jou maag verstyf. Dit word veroorsaak deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related