Markte
May 20, 2022
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 4,0%, of $12,53/t (R202,08/t), tot $303,95/t (R4 902/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 2,8%, of $8,19/t (R132,08/t) hoër. Verwagte pryse: Julie – $307,70/t (R4 962/t), Desember – $294,55/t (R4 750/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 2,8%, of R124/t, tot R4 624/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 3,9%, of R179/t, tot R4 799/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 37,6%,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days