Weg!

Pilanesbergis ’n diereparadys

TAYLEN KENCH

IG: @tayyk_photography

Wanneer die son ondergaan, bring dit ’n rustige kalmte oor die aarde, maar terselfdertyd verskaf daai goue gloed ’n nuwe blik. Ons het met die Tshwenepad gery en ek het ’n trop rooibokke op ’n heuwel sien wei. Ek was aanvanklik nie seker of ek vir ’n foto gaan stop nie – dis beslis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related