Landbouweekblad

JONGBOER SE GROOT VOORSPOED OP KLEIN PLAAS

Van plaaskind wat gedurig tussen die beeste en mielies was, tot onderwyser, later kleinboer op net 80 ha en uiteindelik ’n suksesvolle boer op 400 ha eie én huurgrond, is ’n pad wat net met vol-harding en harde werk gestap kan word. Wat kommersiële boerdery betref, is die 400 ha waarop die 36-jarige mnr. Jess Walker van Vanderbijlpark sy bestaan maak, piepklein in vergelyking met ander boere s’n – hetsy saai- of beesboerdery of ’n kombinasie van die twee.

Die suksesse wat hy behaal, het daartoe gelei dat hy as naaswenner in TLU SA se jongboerkompetisie vir 2021 bekroon is. Walker het in ’n familieboerdery by Ventersdorp grootgeword waar sy oupa, Jess, pa, Rudi, en oom Jerry Walker met graan en beeste geboer het. Ná skool het hy BEd aan die Noordwes-Universiteit op Potchefstroom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding