Huisgenoot

Die sonneblom

DIE storie van die nederige sonneblom is eintlik asemrowend. Dié plant het oor wêrelde heen en weer gereis en in die proses van gedaante verwissel. Sy blom bevat wiskundige verhoudings wat jou mond sal laat oophang. Die Russies-Ortodokse Kerk het boonop ’n groot rol gespeel in die geskiedenis van dié gewas wat so ’n belangrike rol in ons alledaagse lewe vervul.

TOEKA SE DAE

Wetenskaplikes reken Noord-Amerikaanse inheemse stamme het die sonneblom 2 000 tot 3 000 jaar gelede in Mexiko “getem”. Dit beteken hulle het die wilde sonneblomplant vir menslike gebruik aangepas. Die oorspronklike plant was struikagtig en het verskeie koppe gehad. Vandag het die sonneblom een groot kop met breë geel blomblare en groot sade.

Die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te